Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 48:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Net soos ons gehoor het, so het ons gesien+

      In die stad van Jehovah van die leërs, in die stad van ons God.+

      God sal dit tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ Sela.

  • Jesaja 60:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “In plaas daarvan dat jy heeltemal verlate is en gehaat word, sonder dat iemand daar deurtrek,+ sal ek jou ’n trots tot onbepaalde tyd maak, ’n vreugde van geslag tot geslag.+

  • Amos 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘En ek sal hulle beslis in hulle land plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie’,+ het Jehovah jou God gesê.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel