Deuteronomium 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Elke plek waarop julle voetsool trap, sal julle s’n word.+ Van die wildernis tot by die Libanon, van die Rivier, die Eufraatrivier, tot by die westelike see sal julle grens wees.+ Deuteronomium 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en die hele Nafʹtali en die land van Eʹfraim en Manasʹse en die hele land van Juda tot by die westelike see,+
24 Elke plek waarop julle voetsool trap, sal julle s’n word.+ Van die wildernis tot by die Libanon, van die Rivier, die Eufraatrivier, tot by die westelike see sal julle grens wees.+
2 en die hele Nafʹtali en die land van Eʹfraim en Manasʹse en die hele land van Juda tot by die westelike see,+