Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Psalm 89:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Een keer het ek in my heiligheid gesweer,+Vir Dawid sal ek nie leuens vertel nie.+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+