Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het die dienaar Saul weer eens geantwoord en gesê: “Kyk! Daar is ’n kwart sikkel+ silwer in my hand, en ek sal dit aan die man van die ware God moet gee, en hy sal vir ons moet sê watter weg ons moet gaan.”

  • 1 Konings 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet tien brode in jou hand neem+ en bestrooide koeke en ’n fles+ heuning, en jy moet na hom toe gaan.+ Hy sal beslis vir jou sê wat met die seun gaan gebeur.”+

  • 2 Konings 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het die koning van Sirië gesê: “Gaan dan! Kom, en laat ek ’n brief aan die koning van Israel stuur.” En hy het gegaan en tien talente silwer en sesduisend stukke goud+ en tien stelle klere+ in sy hand geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel