Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is die huttefees vir Jehovah, sewe dae lank.+

  • Numeri 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En op die vyftiende dag van die sewende maand+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie,+ en julle moet sewe dae lank ’n fees vir Jehovah vier.+

  • 1 Konings 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees+ bymekaargekom in die maanmaand Eʹtanim, dit is die sewende maand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel