7 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie sê: ‘Ek is nog maar net ’n seun’ nie. Maar na almal na wie toe ek jou sal stuur, moet jy gaan; en alles wat ek jou sal beveel, moet jy spreek.+
3 En hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die kinders van Israel toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot hierdie selfde dag toe.+