Psalm 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+ Amos 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+
4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+
6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+