Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Jy mag nie die regterlike beslissing van die arme onder jou in sy geskil verdraai nie.+

  • Esegiël 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Omkoopgeskenk het hulle in jou geneem om bloed te vergiet.+ Rente+ en woekerwins het jy geneem,+ en deur kullery+ bly jy op gewelddadige wyse wins maak+ uit jou metgeselle, en my het jy vergeet’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

  • Joël 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En oor my volk het hulle die lot bly werp;+ en hulle het die seun in ruil vir ’n prostituut+ gegee, en die dogter het hulle vir wyn verkoop, sodat hulle kon drink.

  • Amos 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom, omdat julle landhuur van ’n geringe afpers en die skatting van graan van hom bly neem,+ het julle huise van gekapte klip gebou,+ maar julle sal nie daarin bly woon nie; en begeerlike wingerde het julle geplant, maar julle sal nie die wyn daarvan bly drink nie.+

  • Amos 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 om geringes vir blote silwer te koop en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale, en sodat ons blote graanafval kan verkoop?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel