Levitikus 25:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+ Amos 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+
39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+
6 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Israel,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n regverdige vir blote silwer verkoop het en ’n arme vir die prys van ’n paar sandale.+