3Die hele tyd het die seun Samuel Jehovah voor Eli gedien,+ en woorde van Jehovah+ het in dié dae seldsaam geword;+ visioene+ was nie iets algemeens nie.
26 Daar sal teëspoed op teëspoed kom,+ en daar sal berig op berig wees, en mense sal ’n visioen by ’n profeet soek,+ en die wet sal verdwyn by ’n priester, en raad by ouer manne.+
4 Maar hy het geantwoord en gesê: “Daar staan geskrywe: ‘Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat uit Jehovah se mond kom.’”+