Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die uitspraak teen Duma: Iemand roep na my van Seïr+ af: “Wag, wat van die nag? Wag, wat van die nag?”+

  • Esegiël 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Edom opgetree het deur wraak te neem op die huis van Juda en op groot skaal kwaad bly doen het en hulle op hulle gewreek het,+

  • Joël 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Wat Egipte betref, ’n verlate woesteny sal dit word;+ en wat Edom betref, ’n verlate, woeste wildernis sal dit word,+ weens die geweld teenoor die kinders van Juda, in wie se land hulle onskuldige bloed vergiet het.+

  • Amos 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Edom,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het+ en sy eie barmhartige hoedanighede verderf het+ en omdat sy toorn tot in ewigheid bly verskeur; en sy grimmigheid—hy het dit vir altyd behou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel