Psalm 76:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U—vreesinboesemend is u,+En wie kan voor u standhou weens die sterkte van u toorn?+ Jeremia 49:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Kyk! Soos ’n arend sal iemand opstyg en neerskiet,+ en hy sal sy vlerke oor Bosra uitsprei;+ en die hart van die sterk manne van Edom sal in dié dag word soos die hart van die vrou wat in barensnood verkeer.”+
22 Kyk! Soos ’n arend sal iemand opstyg en neerskiet,+ en hy sal sy vlerke oor Bosra uitsprei;+ en die hart van die sterk manne van Edom sal in dié dag word soos die hart van die vrou wat in barensnood verkeer.”+