Psalm 137:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+ Esegiël 25:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Edom opgetree het deur wraak te neem op die huis van Juda en op groot skaal kwaad bly doen het en hulle op hulle gewreek het,+
7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+
12 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Edom opgetree het deur wraak te neem op die huis van Juda en op groot skaal kwaad bly doen het en hulle op hulle gewreek het,+