Jeremia 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+ 2 Tessalonisense 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+ Jakobus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.
23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+
6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+
13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.