Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+

  • Jeremia 49:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die siddering wat jy veroorsaak het, het jou bedrieg, die vermetelheid van jou hart,+ o jy wat in die skuilplekke van die krans woon, wat die hoogte van die heuwel in besit hou. Hoewel jy jou nes hoog bou soos ’n arend,+ sal ek jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.

  • Maleagi 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Omdat Edom bly sê: ‘Ons is verpletter, maar ons sal terugkeer en die verwoeste plekke opbou’, het Jehovah van die leërs só gesê: ‘Húlle sal bou; maar ék sal afbreek.+ En mense sal hulle beslis “die gebied van goddeloosheid” noem en “die volk wat tot onbepaalde tyd deur Jehovah veroordeel is”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel