Obadja 3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die vermetelheid van jou hart het jou bedrieg,+ jy wat in die skuilplekke van die krans woon,+ die hoogte waar hy bly, terwyl hy in sy hart sê: ‘Wie sal my na die aarde afbring?’
3 Die vermetelheid van jou hart het jou bedrieg,+ jy wat in die skuilplekke van die krans woon,+ die hoogte waar hy bly, terwyl hy in sy hart sê: ‘Wie sal my na die aarde afbring?’