Jesaja 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle sal op die skouer van die Filistyne in die weste afvlieg;+ saam sal hulle die kinders van die Ooste plunder.+ Na Edom en Moab sal hulle hulle hand uitsteek,+ en die kinders van Ammon sal hulle onderdane wees.+ Amos 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 sodat hulle in besit kan neem wat van Edom oorgebly het,+ en al die nasies oor wie my naam uitgeroep is’,+ is die woord van Jehovah, wat dit doen.
14 En hulle sal op die skouer van die Filistyne in die weste afvlieg;+ saam sal hulle die kinders van die Ooste plunder.+ Na Edom en Moab sal hulle hulle hand uitsteek,+ en die kinders van Ammon sal hulle onderdane wees.+
12 sodat hulle in besit kan neem wat van Edom oorgebly het,+ en al die nasies oor wie my naam uitgeroep is’,+ is die woord van Jehovah, wat dit doen.