Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want die hand van Jehovah sal op hierdie berg rus,+ en Moab sal op sy plek vertrap word+ soos wanneer ’n hoop strooi op ’n mishoop+ vertrap word.

  • Amos 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle in besit kan neem wat van Edom oorgebly het,+ en al die nasies oor wie my naam uitgeroep is’,+ is die woord van Jehovah, wat dit doen.

  • Obadja 18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die huis van Jakob sal ’n vuur word,+ en die huis van Josef ’n vlam, en die huis van Esau soos stoppels;+ en hulle sal hulle aan die brand steek en hulle verteer. En daar sal geen oorlewende vir die huis van Esau wees nie;+ want Jehovah het dit gespreek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel