2 Kronieke 25:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die kinders van Juda het tienduisend lewend gevange geneem. Toe het hulle hulle na die top van die krans gebring en hulle van die top van die krans afgegooi; en hulle almal het hulle te pletter geval.+
12 En die kinders van Juda het tienduisend lewend gevange geneem. Toe het hulle hulle na die top van die krans gebring en hulle van die top van die krans afgegooi; en hulle almal het hulle te pletter geval.+