13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.
41 Mense van Niʹneve sal in die oordeel saam met hierdie geslag+ opstaan en sal dit veroordeel;+ want hulle het berou gehad as gevolg van wat Jona+ gepreek het, maar kyk! iets meer as Jona is hier.