Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+

  • Nahum 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En elkeen wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sal beslis sê: ‘Niʹneve is geplunder! Wie sal met hom simpatiseer?’ Waarvandaan sal ek vertroosters vir jou soek?

  • Sefanja 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel