14 En julle moet môreoggend stam vir stam verskyn, en die stam wat Jehovah sal aanwys,+ sal familie vir familie nader kom, en die familie wat Jehovah sal aanwys, sal huisgesin vir huisgesin nader kom, en die huisgesin wat Jehovah sal aanwys, sal man vir man nader kom.