Josua 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Laastens het hy sy huisgesin man vir man laat nader kom, en Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam Juda, is aangewys.+
18 Laastens het hy sy huisgesin man vir man laat nader kom, en Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam Juda, is aangewys.+