Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Saul het toe gesê: “WERP die lot+ tussen my en my seun Joʹnatan.” En Joʹnatan is aangewys.

  • Spreuke 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Sondaars word deur rampspoed agtervolg,+ maar die regverdiges word met die goeie beloon.+

  • Spreuke 16:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 In die skoot word die lot gewerp,+ maar elke beslissing daardeur kom van Jehovah.+

  • Jeremia 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Soos met die skaamte van ’n dief wanneer hy betrap word, so het die huis van Israel beskaamd gevoel,+ hulle, hulle konings, hulle vorste en hulle priesters en hulle profete.+

  • Jona 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het vir mekaar begin sê: “Kom, en laat ons die lot werp,+ sodat ons kan weet oor wie hierdie rampspoed ons getref het.”+ En hulle het die lot bly werp, en uiteindelik het die lot op Jona geval.+

  • Handelinge 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Petrus het gesê: “Ananiʹas, waarom het jy jou deur Satan+ laat oorhaal om oneerlik op te tree+ teenoor die heilige gees+ en om in die geheim van die prys van die grond agter te hou?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel