Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Want net soos Jona+ drie dae en drie nagte in die maag van die reusagtige vis was, so sal die Seun van die mens+ drie dae en drie nagte+ in die hart van die aarde+ wees.

  • Matteus 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ’n Goddelose en owerspelige geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie,+ behalwe die teken van Jona.”+ Daarop het hy weggegaan en hulle agtergelaat.+

  • Lukas 11:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Want net soos Jona+ ’n teken vir die Nineviete geword het, so sal die Seun van die mens ook vir hierdie geslag wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel