Jona 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+ Matteus 12:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “’n Goddelose en owerspelige+ geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.+
17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+
39 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “’n Goddelose en owerspelige+ geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.+