5 Want hulle moeder het hoerery gepleeg.+ Sy wat met hulle swanger was, het skandelik opgetree,+ want sy het gesê: ‘Ek wil agter dié aan loop wat my hartstogtelik liefhet,+ dié wat my brood en my water, my wol en my linne, my olie en my drank gee.’+
9“Moenie bly wees nie, o Israel.+ Moenie vreugdevol optree soos die volke nie.+ Want deur hoerery het jy jou God verlaat.+ Jy het hoereloon liefgehad op al die graandorsvloere.+