9 Trek op, o perde, en ry in dolle vaart, o strydwaens! En laat die sterk manne uittrek, Kus+ en Put,+ wat die skild hanteer, en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en trap.
5 Etiopië+ en Put+ en Lud en die hele gemengde geselskap+ en Kub en die kinders van die land van die verbond—saam met hulle sal hulle deur die swaard val.”’+