Daniël 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Die eerste was soos ’n leeu,+ en hy het die vlerke van ’n arend gehad.+ Ek het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is, en hy is van die aarde af opgehef+ en is soos ’n mens op twee voete orent geplaas, en ’n mensehart is aan hom gegee.+
4 “Die eerste was soos ’n leeu,+ en hy het die vlerke van ’n arend gehad.+ Ek het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is, en hy is van die aarde af opgehef+ en is soos ’n mens op twee voete orent geplaas, en ’n mensehart is aan hom gegee.+