Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die tente van die plunderaars is onbesorg,+

      En dié wat God se woede verwek, het die veiligheid

      Wat behoort aan iemand wat ’n god in sy hand gebring het.+

  • Psalm 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Die goddeloses loop oral rond,

      Omdat gemeenheid onder die mensekinders verhef word.+

  • Prediker 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+

  • Matteus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle gee die tiende+ van die kruisement en die dille en die komyn, maar julle het die gewigtiger sake van die Wet verontagsaam, naamlik geregtigheid+ en barmhartigheid+ en getrouheid.+ Dit was verpligtend om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander te verontagsaam.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel