Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Hy wat geloof in die Seun beoefen,+ het die ewige lewe;+ hy wat aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie,+ maar die gramskap van God bly op hom.+

  • Romeine 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+

  • Galasiërs 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En dat niemand deur die wet by God regverdig verklaar word nie,+ is duidelik, want “die regverdige sal weens geloof lewe”.+

  • Hebreërs 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel