Habakuk 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Kyk! Sy siel is opgeblase;+ dit was nie regskape in hom nie. Maar wat die regverdige betref, deur sy getroue geloof sal hy bly lewe.+ Hebreërs 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+
4 “Kyk! Sy siel is opgeblase;+ dit was nie regskape in hom nie. Maar wat die regverdige betref, deur sy getroue geloof sal hy bly lewe.+
38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+