2 Konings 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U het Edom sonder twyfel verslaan,+ en u hart het u verhef.+ Geniet u eer+ en woon in u eie huis. Waarom sou u dan in ongunstige toestande+ die stryd aanknoop+ en moet val, u en Juda saam met u?” Spreuke 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+
10 U het Edom sonder twyfel verslaan,+ en u hart het u verhef.+ Geniet u eer+ en woon in u eie huis. Waarom sou u dan in ongunstige toestande+ die stryd aanknoop+ en moet val, u en Juda saam met u?”
24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+