Psalm 68:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die strydwaens van God is tienduisende, duisende en nogmaals duisende.+Jehovah het van Sinai af in die heiligdom ingekom.+ Psalm 104:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die Een wat sy bovertrekke met balke in die waters bou,+Wat die wolke sy wa maak,+Wat op die vleuels van die wind wandel,+
17 Die strydwaens van God is tienduisende, duisende en nogmaals duisende.+Jehovah het van Sinai af in die heiligdom ingekom.+
3 Die Een wat sy bovertrekke met balke in die waters bou,+Wat die wolke sy wa maak,+Wat op die vleuels van die wind wandel,+