Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 112:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 112 LOOF Jah!+

      א [ʼAʹlef]

      Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+

      ב [Bet]

      In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+

  • Spreuke 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

  • Handelinge 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het die gemeente+ deur die hele Judeʹa en Galileʹa en Samariʹa inderdaad ’n tydperk van vrede ingegaan en is dit opgebou; en terwyl dit in die vrees van Jehovah+ en in die vertroosting van die heilige gees+ gewandel het, het dit bly vermeerder.

  • Hebreërs 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel