Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gevolglik het hy uitgegaan tot voor Asa en vir hom gesê: “Luister na my, o Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is met julle solank julle met hom is;+ en as julle hom soek,+ sal hy hom deur julle laat vind, maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+

  • Psalm 46:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah van die leërs is met ons;+

      Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela.

  • Jesaja 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Beraam ’n plan, en dit sal verbreek word!+ Spreek ’n woord, en dit sal nie tot stand kom nie, want God is met ons!+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel