Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.

  • Sagaria 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En dié wat ver is, sal kom en aan die tempel van Jehovah bou.”+ En julle sal moet weet dat Jehovah van die leërs my na julle toe gestuur het.+ En dit sal plaasvind—as julle vir seker na die stem van Jehovah julle God luister.’”+

  • Hebreërs 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 julle met alle goeie dinge toerus om sy wil te doen en deur middel van Jesus Christus in ons verrig wat in sy oë welbehaaglik is;+ aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel