Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die ouer manne+ van die Jode het gebou+ en vordering gemaak as gevolg van die profesieë van die profeet Haggai+ en Sagaria,+ die kleinseun van Iddo,+ en hulle het dit gebou en voltooi op bevel van die God van Israel+ en op bevel van Kores+ en Dariʹus+ en Artasasʹta,+ die koning van Persië.

  • Haggai 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Maar wees nou sterk, o Serubbaʹbel’, is die woord van Jehovah, ‘en wees sterk,+ o Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’

      “‘En wees sterk, julle almal, volk van die land’, is die woord van Jehovah, ‘en werk.’+

      “‘Want ek is met julle’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.

  • Haggai 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Sê vir Serubbaʹbel, die goewerneur van Juda:+ ‘Ek skud die hemel en die aarde.+

  • Sagaria 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wie is jy, o groot berg?+ Voor Serubbaʹbel+ sal jy ’n gelykte word. En hy sal beslis die hoofsteen+ te voorskyn bring. Uitroepe+ sal daarvoor opgaan: “Hoe bekoorlik! Hoe bekoorlik!”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel