Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ja, om rusie te maak en te stry, het julle gevas,+ en om met die vuis van goddeloosheid te slaan.+ Het julle nie bly vas soos op die dag waarop julle julle stem in die hoogte laat hoor nie?

  • Matteus 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Wanneer julle vas,+ moet julle ophou om soos die huigelaars ’n droewige gesig te trek, want hulle vertrek hulle gesigte sodat die mense kan sien dat hulle vas.+ Voorwaar, ek sê vir julle: Hulle ontvang reeds hulle volle beloning.

  • Kolossense 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Juis dié dinge het wel ’n skyn van wysheid in ’n selfopgelegde vorm van aanbidding en skynnederigheid, ’n streng behandeling van die liggaam;+ maar hulle het geen waarde in die bestryding van die bevrediging van die vlees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel