Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Julle mag geen weduwee of vaderlose seun verdruk nie.+

  • Deuteronomium 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Jy mag die reg van die inwonende vreemdeling+ of van die vaderlose seun nie verdraai nie,+ en jy mag die kleed van ’n weduwee nie as pand neem nie.+

  • Spreuke 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+

  • Jakobus 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel