Job 6:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hoeveel te meer sal julle selfs oor ’n vaderlose die lot werp+En julle metgesel verhandel!+ Psalm 94:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle maak die weduwee en die inwonende vreemdeling dood,+En hulle vermoor die vaderlose seuns.+ Jeremia 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 as julle geen inwonende vreemdeling, geen vaderlose seun en geen weduwee verdruk nie+ en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie+ en nie agter ander gode aan loop tot julle rampspoed nie,+
6 as julle geen inwonende vreemdeling, geen vaderlose seun en geen weduwee verdruk nie+ en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie+ en nie agter ander gode aan loop tot julle rampspoed nie,+