Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie verdruk nie,+ aangesien julle self die siel van die inwonende vreemdeling geken het, want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+

  • Deuteronomium 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Jy mag ’n loonarbeider wat in die moeilikheid en arm is, nie te kort doen nie, of hy nou uit jou broers of uit jou inwonende vreemdelinge is wat in jou land in jou poorte is.+

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel