Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 36:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Skadelike planne bly hy op sy bed beraam.+

      Hy gaan staan op ’n weg wat nie goed is nie.+

      Wat sleg is, verwerp hy nie.+

  • Spreuke 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n hart wat skadelike planne beraam,+ voete wat haastig is om na slegtheid te hardloop,+

  • Sagaria 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle moenie rampspoed teen mekaar in julle hart beraam nie,+ en moenie ’n valse eed liefhê nie;+ want al hierdie dinge het ek gehaat’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Markus 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: hoererye,+ diefstalle, moorde,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel