4 ‘Ek het dit laat uitgaan’, is die woord van Jehovah van die leërs, ‘en dit moet in die huis van die dief ingaan en in die huis van hom wat in my naam valslik ’n geswore eed aflê;+ en dit moet binne-in sy huis oornag en dit vernietig, saam met sy balke en sy klippe.’”+