Genesis 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+ Jesaja 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 In dié dag sal Israel die derde wees saam met Egipte en Assiʹrië,+ naamlik ’n seën op die aarde,+
18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+