3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+
13 En net soos julle ’n vloek onder die nasies geword het,+ o huis van Juda en huis van Israel,+ so sal ek julle red, en julle sal ’n seën word.+ Moenie bang wees nie.+ Laat julle hande sterk wees.’+
14 Die doel was dat die seën van Abraham deur middel van Jesus Christus vir die nasies tot stand sou kom,+ sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.+