Daniël 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die harige bokram staan vir die koning van Griekeland;+ en wat die groot horing betref wat tussen sy oë was, dit staan vir die eerste koning.+ Joël 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en julle het die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van die Grieke+ verkoop,+ om hulle ver van hulle gebied te verwyder;+
21 En die harige bokram staan vir die koning van Griekeland;+ en wat die groot horing betref wat tussen sy oë was, dit staan vir die eerste koning.+
6 en julle het die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van die Grieke+ verkoop,+ om hulle ver van hulle gebied te verwyder;+