Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+

      Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+

  • Psalm 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+

      ’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+

  • Haggai 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal beslis die troon van koninkryke omverwerp en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig;+ en ek sal die strydwa en dié wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal beslis val,+ elkeen deur die swaard van sy broer.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel