Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+

  • Jeremia 33:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘Kyk! Daar kom dae’,+ is die woord van Jehovah, ‘en ek sal beslis die goeie woord uitvoer wat ek oor die huis van Israel+ en oor die huis van Juda gespreek het.+

  • Sagaria 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Só het Jehovah gesê: ‘Ek sal na Sion terugkeer+ en in Jerusalem woon;+ en Jerusalem sal beslis die stad van waaragtigheid genoem word,+ en die berg van Jehovah+ van die leërs, die heilige berg.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel