Jeremia 31:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En die maatlyn+ sal nog aanloop, reguit tot by die heuwel Gareb, en dit sal beslis met ’n boog na Goa gaan. Esegiël 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan. Sagaria 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het my oë opgeslaan en gesien; en kyk! daar was ’n man, en in sy hand ’n meetsnoer.+
39 En die maatlyn+ sal nog aanloop, reguit tot by die heuwel Gareb, en dit sal beslis met ’n boog na Goa gaan.
3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan.